Irma Joubert
Autor(a) de The Girl From the Train
About the Author
Image credit: Irma Joubert - Photo © Uitgeverij Mozaïek
Séries
Obras por Irma Joubert
Na ’n plaas in Afrika (Afrikaans Edition) 1 exemplar
P̩rsomi 1 exemplar
Das Mädchen aus dem Zug 1 exemplar
Etiquetado
Conhecimento Comum
- Nome legal
- Joubert-Moerdyk, Irma
- Data de nascimento
- 1947-08-28
- Sexo
- female
- Nacionalidade
- Suid-Afrika
- Local de nascimento
- Pretoria, Suid-Afrika
- Locais de residência
- Pretoria, Suid-Afrika
Bloemfontein, Suid-Afrika
Modimolle (Nylstroom), Suid-Afrika - Educação
- ATKV-skryfskole
Unisa, Pretoria, Suid-Africa (MA ∙ Geskiedenis)
Universiteit van Pretoria, Suid-Afrika(BA)
Hoërskool Nylstroom, Pretoria, Suid-Afrika - Ocupações
- Skrywer
Onderwyser Geskiedenis
Onderwyser Afrikaans
Joernalis - Prémios e menções honrosas
- vir 'n Mondi-toekenning benoem(2005)
Fatal error: Call to undefined function isLitsy() in /var/www/html/inc_magicDB.php on line 425- Irma Joubert is op 28 Augustus 1947 in Pretoria gebore. Sy matrikuleer in 1965 aan die Hoërskool Nylstroom. Sy verwerf ’n BA-graad (1968) aan die Universiteit van Pretoria en later ’n Honneursgraad in Geskiedenis aan Unisa (1986).
In 2004 het sy na 35 jaar in die onderwys (Afrikaans en geskiedenis) afgetree en na twee ATKV-skryfskole het sy begin skryf. Twee van haar eerste boeke, Verbode drif en Ver wink die Suiderkruis, het in 2006 verskyn (en is twee jaar later heruitgegee). In 2007 verskyn die baie gewilde Tussen stasies.
Twee jaar later verskyn Anderkant Pontenilo by Tafelberg, en dis in 2009 opgeneem in Exclusive Books se Homebru-lys.
Irma doen intensief navorsing vir al haar boeke en skryf verhale waarin menseverhoudinge en geskiedenis die fokus is. Haar verhale is vol deernis en empatie, met ’n sterk skoot liefdesintrige altyd teenwoordig. Irma en haar man woon in Bloemfontein.
Het jy geweet?
·
Irma is die kleinkind van die kinderboekskrywer Tienie Holloway. Die Tienie Holloway-medalje vir kleuterliteratuur word sedert 1969 (en vanaf 1976 elke drie jaar) toegeken.
·
In 2005 is Irma vir ’n Mondi-toekenning benoem vir haar artikel 'Deur Letters Verpletter'; oor disleksie wat in Insig verskyn het. Sy is ook later as Media24 se spesialisjoernalis van die jaar aangewys.
·
Tussen stasies was in 2008 ’n finalis vir die ATKV-prosaprys.
·
Die politieke joernalis Jan-Jan Joubert is Irma se seun.
Membros
Críticas
Listas
Judaism (1)
Prémios
You May Also Like
Associated Authors
Estatísticas
- Obras
- 20
- Membros
- 757
- Popularidade
- #33,606
- Avaliação
- 3.9
- Críticas
- 49
- ISBN
- 85
- Línguas
- 4
- Marcado como favorito
- 1